07:15 – 15:00
Indien iets onvoorsiens gebeur wat daartoe sal lei dat u dalk gaan laat wees, moet die skool gekontak word en reëlings getref word.
Liefste Lyfies sluit na die eerste week in Desember.
Ons is gesluit gedurende vakansiedae.
Indien enige ander persoon die baba/peuter kom oplaai, moet dit vooraf gereël word en volledige besonderhede van die persoon moet verstrek word.